Site Overlay

Water is uitermatig warm of skielik is die Munisipale rekening hoër as gewoonlik?

  • Dit kan moontlik wees dat die termostaat te hoog gestel is of foutief is.
  • Die termostaat skakel nie af as dit die tempratuur bereik het waarop dit gestel is nie.

Indien dit nie reggemaak word nie kan dit lei tot skade op die geyser. Dit is weer onnodige geld uit jou sak / beursie.

Call Now Button