Site Overlay

Daar kom nie warm water by die warm waterkraan uit nie?

  • Maak seker dat die geyser se skakelaar isaangeskal in die DB bord.
  • Maak jy gebruik van ÔÇÿn ÔÇ£timerÔÇØ?  Programeer dit na ÔÇÿn ander tyd gleuf en kyk of die tempratuur van die water na 30min al verander het.
  • Indien daar geen verandering is nie het jy heelwaarskynlik ÔÇÿn nuwe element vir die geyser nodig.
Call Now Button