By Admin Draai die stop kraan toe op die perseël.Skakel die krag af wat toevoer gee na die geyser.Draai die warm water krane oop sodat daar soveelmoonlik warm. water kan uitloop sodat die water wat by die lekasie uitstroomverminder.